BPA-free polyethylene plastic feeding trough with galvanized steel rollers.
This feeding trough has a dual function: while livestock or antelope feed from it they come into direct contact with the dip you’ve added to the rollers on the side of the trough, tackling parasite problems.
BFA-vrye poliëtileen plastiek voerkrip met gegalvaniseerde staal rollers.
Hierdie voerbak dien ‘n dubbele doel: wanneer vee of wildsbok uit die bak vreet kom hulle in direkte kontak met die dip op die rollers aan die kant van die bak. Dit is ‘n uitstekende manier om parasiete te beveg.