25LT UV-resistant, BPA-free polyethylene plastic water trough with galvanised steel frame for rust prevention.
Comes with a 25mm high / low pressure ball valve and a lid to protect the ball valve.
This water trough is ideal for a sheep shedding kraal as well as a feeding lot. Does not require a lot of space.
25LT UV-bestande, BFA-vrye poliëtileen plastiek waterkrip met gegalvaniseerde staal raamwerk om roesbestand te wees.
Kom met ‘n 25mm hoë / lae druk balklep met ‘n deksel om die balklep te beskerm.
Hierdie waterkrip is ideal vir ‘n skaapskeer kraal asook voerkampe. Benodig min spasie.